Ike Turner

Ike Turner
Ike Turner in 1997
Agtergrondinligting
GeboortenaamIzear Luster Turner, Jr.
Ook bekend as
  • Ike Wister Turner
  • Icky Renrut
  • Lover Boy
Gebore(1931-11-05)5 November 1931
Clarksdale, Mississippi, Verenigde State
Sterf12 Desember 2007 (op 76)
San Marcos, Kalifornië, Verenigde State
GenresBlues
Beroep(e)Musikant
InstrumenteKitaar, klavier en sang

Izear Luster "Ike" Turner, Jr. (November 5, 1931[1] – Desember 12, 2007) was 'n Amerikaanse musikant. 'n Pionier van rock and roll in die 1950s. Hy is mees bekend vir sy werk in die 1960s en 1970s saam met sy voormalige vrou Tina Turner.

Turner het begin klavier en kitaar speel toe hy ag jaar oud was. As 'n tiener, het hy 'n musiekgroep gestig The Kings of Rhythm.[2]

  1. Santelli, Robert (1993). The Big Book of Blues: A Biographical Encyclopedia. Penguin. p. 410. ISBN 0-14-015939-8.
  2. Collis 2003, pp. 28–30

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search